| Modulekode | NMP 310 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Perspektief op mineraalprosessering (ekonomiese belang, ekonomiese aard van mineraalafsettings, mineraaleienskappe en –analise, funksies van mineraalprosessering). Analise van bevryding (belang en meting van bevryding; meting van partikelgrootte). Komminusie (teorie en beginsels, vergruisers, meulens). Sifting en klassifikasie (industriële siwwe en siklone).Konsentreringsprosesse (swaartekragskeiding, digtemediumskeiding). Skuimflottasie. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 3 lesings per week, 4 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Materiaalkunde en Metallurgies |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App